Tracy Nelson (aktrise)

Tracy Nelson
Geboortenaam Tracy Kristine Nelson
Geboorte 25 Oktober 1963 (1963-10-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tracy Nelson (gebore 25 Oktober 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Down and Out in Beverly Hills (1986), The Night Caller (1998), en Dumb Luck (2001), en in die televisiereeks St. Elsewhere (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy